Beheer van Soetdoring in die Oos-Kaap

Deur Dr Louis du Pisani In ‘n vorige artikel oor die indringing en verdigting van Soetdoring (Vachellia karroo))  in die Oos-Kaap, het die skrywer tot die gevolgtrekking gekom dat  “…… die indringing en verdigting van Soetdoring besig is om die produksiepotensiaal van groot dele van die Oos-Kaap se natuurlike weidings te benadeel, met ʼn gevolglike […]

Indringing en verdigting van Soetdoring in die Oos-Kaap

Deur Dr Louis du Pisani Die Oos-Kaap is aan beide bos-indringing en bosverdigting onderhewig.  Bos-indringing is die proses waar houtagtige plante in gebiede inbeweeg waar dit in die verlede nie voorgekom het nie.  Bosverdigting, aan die ander kant, is die proses waar houtagtige plante in digtheid toeneem en in die proses ander plantegroei, meestal grasse, […]

Sendero 336 SL – An effective solution to curb sicklebush on your farm

Sendero is a water-soluble concentrate for the selective control of woody plant species. Certain woody plants are essential for desirable wildlife habitat. Wildlife uses these plants for cover, nesting, and nutrition. However, species such as sicklebush outcompete desirable shrubs forpreciousmoisture and sunlight, if left unmanaged. The selectivity of Sendero allows control of the undesirable brush […]

Phone

Email

Address